Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Elfse Kaptein

(image)

Elwe, nie soos ander rasse nie, sal vinning hulle rasgenoote raaksien wat ervare is in veldslae en hulle volg. Dit is heel anders as met die mense-ras waar daar 'n mengelmoes van omkopery en intimidasie ie. Die kombinasie van hulle gewilligheid om die wysheid van hul leiers te aanvaar, en die tendens om leiers op meriete te kies is een van die stille sterkpunte van die elwe.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n kaptein veroorsaak dat manskappe van 'n laer vlak as die kaptein, meer skade veroorsaak in 'n geveg.Spesiaal The leadership of this unit enables friendly units next to it to deal more damage in combat, though this only applies to units of below the leadership level.

Bevorder na: Elfse Vegter
Bevorder na: Elfse Maarskalk
Skuiwe: 32
LP: 47
Beweging: 5
EP: 90
Vlak: 2
Orde: neutraal
IDElvish Captain
Vermoëns: leierskap
(image)swaard
lem
7 - 4
nabygeveg
(image)boog
steek
5 - 3
afstandgeveg
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Chasm9920%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Graslande140%
Grot330%
Grot Muur9930%
Heuwels250%
Moeras230%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Sneeu230%
Vlak Water320%
Woud160%